Disa Pre-Primêre Skool - Disa Pre-Primêre Skool se verantwoordelikheid in die gemeenskap is om elke leerder te bemagtig met kennis en vaardighede wat noodsaaklik is in die groei van hul toekoms. Daarom is ons leuse: “Waar môre se leiers gevorm word”